HOOPVOL OP ’n VRIENDELLIKE GROET
Jy's bang en benoud
Vir woorde wat sal breek
Jy't nie bedoel om iemand met jou optrede
Uit hul vreugde te verneuk
Jy wonder wat op jou wag
Jy verwag nie 'n vriendelike welkom, maar
Hoopvol bid jy vir nie te veel leed
Jy's 'n buitestander, nie van selfde bloed
Vergifnis vir ander, kom soms met 'n swaar gemoed
Familie vergewe en bou weer op, jy is 'n buitestaander
Nie seker van 'n eerlike groet


|